Wegkomkans B&B

Omgewing

Omring deur die Witteberge en Maluti’s, in die Rooiberge, is Fouriesburg die “Hoogtepunt van die Hoogland”. Slegs 10km vanaf die Lesotho-grens, binne maklike bereik van Afri Ski Resort en die Katse dam, die hoogste damwal in Afrika, net 34 km vanaf Clarens, die kunsdorpie, en vele ander aktiwiteite en besienswaardighede maak Fouriesburg die ideale basis om die Oos-Vrystaat te ontdek!

Wegkomkans B&B bied gerieflike akkommodasie vir huweliksgaste vir Oranje Gasteplaas (14km), Welgelegen (15km), Bella Montagne (20km) en Sandstone Estate (30km).

 

Surrounded by the Witteberge en Maluti’s, in the Rooiberge, Fouriesburg is truly the “Highlight of the Highlands”. Only 10km from the Lesotho-border, within easy reach of Afri Ski Resort and the Katse Dam, the highest dam wall in Africa, just 34 km from Clarens, the arts and crafts village, and many more activities and sights makes Fouriesburg the ideal base from which to explore the Eastern Free State!

Wegkomkans B&B provides comfortable accommodation to wedding guests at Oranje Guest Farm (14km), Welgelegen (15km), Bella Montagne (20km) and Sandstone Estate (30km).

Paula Greyling
Tel: 083 501 3999
e-pos: paula@wegkomkans.co.za