Wegkomkans B&B

Verblyf

B&B: Drie dubbelkamers is beskikbaar – elk met en suite badkamer. Onderdakparkering.

Bekostigbare verblyf teen R500.00 per persoon per nag, ontbyt ingesluit, in kamers met en suite badkamers. Aandetes op versoek.

Selfsorgeenheid: Afsonderlike twee-slaapkamerhuisie (Die Pophuisie). Slaapplek vir vyf persone. R370 per persoon per nag. Minimum R740 vir die huisie per nag.

B&B: Three rooms are available – each with en suite bathroom. Under cover parking.

Affordable accommodation at R500.00 per person per night, breakfast included, in rooms with en suite bathrooms. Dinner on request.

Self catering: Separate two bedroom house – sleeps five (Die Pophuisie). R370 per person per night. Minimum R740 per night for unit.

B&B

Die Pophuisie - selfsorg

Paula Greyling
Tel: 083 501 3999
e-pos: paula@wegkomkans.co.za