Skip to content
Wegkomkans B&B

B&B sedert Desember 2004.  
Die gastehuis beskik nou oor ‘n sonkragstelsel vir gaste se gerief.
Gratis WiFi beskikbaar.

B&B since December 2004.
For your convenience the guest house now have solar power.
Free WiFi available.

Ons neem steeds bestellings vir heerlike tuisgemaakte konfyt en produkte.
Beskikbaar vir landswye aflewering.

Besoek ons WINKEL

Home made jams and other products are available for order and can be couriered countrywide.

Visit our SHOP.

‘n Unieke gastehuis in Fouriesburg

Kom oornag in ‘n gerestoureerde sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900’s dateer en raak verlief op sy oudwêreldse atmosfeer.

Omring deur die Witteberge en Maluti’s, in die Rooiberge, is Fouriesburg die “Hoogtepunt van die Hoogland”.

 

An unique guesthouse in Fouriesburg

Spend the night in a restored sandstone house dating from the early 1900’s, and experience its old-world charm.

Surrounded by the Witteberge and Maluti’s, in the Rooiberge, Fouriesburg is truly the “Highlight of the Highlands”.

Paula Greyling
Tel: 083 501 3999
e-pos: paula@wegkomkans.co.za