Wegkomkans B&B

Konfyt

Groot verskeidenheid heerlike tuisgemaakte konfyt en ingelegde vrugte te koop.

Besoek ons WINKEL vir bestellings en navrae.

Konfyte: Appelkoos, perske, groen vye, ryp vye, kweperjellie, makataan, tamatie, pruim, marmelade, tamatiekonfyt met rissie.

Ingelegde vrugte: Kwepers, perske, kerrie-perske.

Ander: Pastasouse, uie marmelade, kerrieboontjies, blatjang.

Large variety delicious home made jams and preserves available.

Visit our SHOP (WINKEL) for orders or any inquiries.

Jams: Apricot, green fig, ripe fig, tomato, plum, marmelade, tomato with chilli, peach, quince jelly.

Preserves: Quince, peach, curried peach.

Other: Pasta souces, onion marmalade, curried beans, chutney and relish.

Paula Greyling
Tel: 083 501 3999
e-pos: paula@wegkomkans.co.za